Regsaanspreeklikheid en die Boer: VELDBRANDE
Lees meer:
Lees meer:
Hierdie reëls is bykomend tot die wetlike vereistes soos uit een gesit in die Nasionale
Veld en Bosbrand Wet en moet te same met die Wet bepalings gelees word.
Hoofstuk 4 Brandbane
Breedte En Plek Van Brandbane
1. Elke grondeienaar moet ‘n brandbaan van ‘n minimum wydte van 4 meter op
sy/haar kant van ‘n grenslyn maak.
2. Binne brandbane moet die plaas ‘n gebied van ongeveer 500 hektaar verdeel
hierdie brandbane moet ‘n minimum wydte van 4 meter wees.
3. Die grens brandbane mag weens noodsaaklike redes, soos bv:
om die omgewing te beskerm om natuurlike brandbane bv ‘n rivier en ‘n
bergrug, infra struktuele vuurbane (paaie spoorlyne ens) te gebruik van die
grensheining gemaak te word.
4. Die betrokke grondeienaars moet hul gesamentlike ooreenkoms om brandbane
weg van die gemeenskaplike grens te maak op skrif te stel en dit behoorlik op
kaart aanteken.
5. Die sektor leier moet die ooreenkoms endorseer. Hierdie ooreenkoms moet
deur die brand beheer beampte goedgekeur word.
Datum Waarop Brandbane Voltooi Moet Wees
Alle brandbane moet jaarliks op 30 Junie reeds gemaak wees.
Maak Van Brandbane Of Blok Brande
1. Geen brand van brandbane mag gedurende ‘n naweek, publieke vakansiedag
of op die dag wat ‘n naweek of vakansiedag voorafgaan gebrand word nie.
2. Geen brand van brandbane sal toegelaat word indien die brandgevaar indeks
55 geel of hoër is nie.
3. Geen brand van brandbane sal toegelaat word indien die voorspelling vir die
dag na die brand 55 geel of hoër is nie.
4. Goedkeuring moet ten minste 5 dae voor die datum van beoogde brand van
brand beheer beampte verkry word. Enige goedkeuring mag teruggetrek word
indien die weervoorspelling toestande voorspel wat hoër is as wat oorspronklik
voorspel is.
5. Alle bure moet ten minste 14 dae voor die bepaalde brand skriftelik van sodanig
brand verwittig word.
6. Die brand beheer beampte moet in kennis gestel word sodra die brand begin
en wanneer dit klaar gebrand is.
7. Die plaaslike Polisie moet in kennis gestel word sodra die brand begin en
wanneer die brand klaar is.
Voorsorg Maatreëls Na Brand
1. Die gebied wat gebrand is moet vir ‘n minimum tydperk van 24 uur behoorlik
patrolleer word met die doel om:
1.1 Alle smeulende voorwerpe binne 1 meter van die kant van die brand met water
te doof word.
1.2 Spesiale aandag moet aan smeulende bome en miskoeke gegee word.
1.3 Alle brande moet vir ‘n minimum tydperk van 48 uur patrolleer word, om
moontlike opvlamming te voorkom.
Beskadiging Van Plante
1. Brandbane moet op sodanige wyse gemaak word dat dit nie grond erosie
veroorsaak nie.
2. Waar moontlik, enige plante wat ingevolge enige Wet beskerm word, moet
oorgeplant word.
3. Waar dit veilig en doenlik is om dit te doen, moet die brandstrook so geplaas
word om die boom te vermy.
Hoofstuk 5 Brandbestryding
1. Elke grond eienaar moet die volgende toerusting vir die bestryding van brande
beskikbaar hê:
1. Rugsak-spuit
2. Standaard Grawe
3. Harke
4. Standaard vuur slaners
5. Houers vir drinkwater
Grondeienaars moet genoeg toerusting vir ten minste 50% van sy arbeid
beskikbaar hê.
2. Alle brandbestryding toerusting moet ten alle tye beskikbaar en diensbaar
wees.
3. Toerusting moet gereeld nagesien en gediens word.
Personeel Aanwending
Die eienaar of bestuurder en alle personeel moet beskikbaar wees om te help met
brandbestryding soos deur die Wet vereis en wanneer die brandbestryding beampte
hulp versoek.
Veiligheids Toerusting En Beskermende Klere
1. Persone wie brand bestry moet wol of kantoen klere en leer stewels met rubber
sole dra
2. Elke persoon moet ‘n houer met drinkwater toegerus wees
3. Ten minste een sak noodhulp toerusting per werkspan
Toegang Tot Eiendom Tydens Brande
1. Grondeienaars moet seker maak dat persone gemoeid met brandbestryding
toegang tot hulle eiendom kan kry
2. Enige brandbestryder het die reg tot toegang op enige eiendom waar daar ‘n
brand is indien hy glo dat die brand ‘n gevaar inhou vir lewe, eiendom of die
omgewing of om te voorkom dat die brand verspry.
Brandbestryding Opleiding Behoeftes
1. Alle persone wat vir brandbestryding aangewend word moet behoorlik
opgelei wees
2. Grond eienaars moet toesien dat hulle personeel opleiding kursusse van die
brandbestryding vereniging bywoon
Algemene Reëls
1. Kom alle bepaling van die Wet na
2. Rapporteer alle brande, tensy jy oor eerste handse inligting beskik dat dit ‘n
beheerde brand is
3. Kamp en piekniek vure mag alleenlik by permanente vuur plekke gemaak
word. Die terrein rondom die vuurplekke moet vir minstens 2m skoon wees
van enige brandbare materiale
4. Geen vuur mag verlaat word alvorens dit nie behoorlik geblus is nie
Reëls m.b.t. Onderling Hulpverlening
Onderlinge hulpverlening ooreenkomste sal met naburige brand bestrydings
verenigings aangegaan word
A. Brand Voorkoming En Gereedheids Grondslag
Gedurende tydperk van groot brandgevaar:
1. n Totale verbod word op alle oop vure geplaas tydens tydperke van groot
brandgevaar (oranje en rooi)
2. Gebruik van sweis en snywiel in die buitelug sal nie toegelaat word nie
3. Kennisgewings t.o.v die verbod op vure en die tydperk van sodanige verbod
moet deurmiddel van TV, radio en nuusblaaie aan die publiek bekend gestel
word
B. Tydperk Van Matige Brand Gevaar
1. Die periode vanaf 1 Julie totdat 20mm reën in ‘n tydperk van 24 uur geval het
normaalweg is dit voor die einde van November
2. Goedkeuring om te brand moet van die brandbestryding beampte verkry word
3. Brandbane moet nagegaan en alle toerusting moet in ‘n staat van gereedheid
gebring word
C. Rook En Besoedeling Beheer
1. Beheerde brande: Indien rook ‘n sig probleem langs Nasionale en Provinsiale
paaie kan wees moet die nodige waarskuwings voorsorge getrek word
2. Wanneer onbeheerde brande ontstaan langs Nasionalse en Provinsiale paaie
moet die verkeers afdeling verwittig word
Implementering
1. n Brandbeskermings beampte het die bevoegdheid om die bepalings van die
Wet af te dwing
2. Die Suid-Afrikaanse Polisie Diens sal op hoogte gehou word aangaande die
B.B.V. se optreders deurmiddel van Polisieforums en die brand bestrydings
bestuurs vereniging
The requirement to prepare firebreaks
The “reasonable person”
If the person concerned also has particular expertise, then his or her conduct is measured against that of the reasonable expert (e.g. electrician, mechanic, farmer).
Preparing firebreaks
Procedure for burning firebreaks when there is no problem with burning
Discuss with neighbours and reach agreement
Discuss with neighbours and do not reach agreement
Procedure for burning firebreaks: neighbours agree but on the day, burning can’t go ahead
Discuss with neighbours and reach agreement
But burning cannot go ahead
Inform neighbours and FPA if there is one:
You do not have to give 14 days’ notice of these additional days.
Burn firebreaks on same day as each other OR be present or have agent present.
Have enough people present to prevent it from spreading.
If the neighbour is not present on the agreed day, you can burn in his/her absence
Procedure for burning firebreaks: neighbours do not agree and on the day, burning cannot go ahead
Discuss with neighbours and do not reach agreement
But burning cannot go ahead
Inform neighbours and FPA if there is one:
You do not have to give 14 days’ notice of these additional days.
Burn firebreaks on same day as each other OR be present or have agent present.
Have enough people present to prevent it from spreading.
If the neighbour is not present on the agreed day, you can burn in his/her absence.
Procedure for burning firebreaks
Requirements for firebreaks
Exemption from preparing firebreaks
Policy on exemptions: when the Department will not grant an exemption
Under what conditions the Department will grant an exemption
Co-ordination with other legislation
Atmospheric Pollution Prevention Act: