Groot dele van ons land word jaarliks geteister deur weghol veldbrande. Massiewe skade word aangerig en veral boere word geaffekteer. Talle hofsake is al gevoer as gevolg van skade veroorsaak deur veldbrande. Goeie buurmanskap is ook al as gevolg hiervan vertroebel.

Lees meer:

DEEL I

DEEL II

DEEL  III

DEEL IV

DEEL V

Password Reset
Please enter your e-mail address. You will receive a new password via e-mail.