- R1 per ha tot 10,000 ha, met minimum van R 300
- R0.50 per ha bokant 10,000 ha (Indien die bedrag dan meer as R 3,000 uitwerk, gee ons vir hierdie jaar ‘n korting van 50%, maar die fooi moet na die korting nog steeds ‘n minimum van R 1,500 wees)
- Lodges minimum van R1,5000
Plase (lodges) met meer wooneenhede soos volg
- Bereken bedrag vir die grondgrootte, en
- Bereken bedrag vir aantal eenhede teen R 300 per eenheid
- Dan gebruik ons wat ook al die grootste bedrag is
- Indien die bedrag dan meer as R 3,000 uitwerk, gee ons vir hierdie jaar(2013) ‘n korting van 50%, maar die fooi moet na die korting nog steeds ‘n minimum van R 1,500 wees.